Seven Roses in a Vase
Oil on Canvas,
US$
138
SOLD
|
Seven Roses in a Vase
Sorry but this work has already been sold. may be willing to undertake a commission.
Remove from your favorite works list
Add to your favorite works list
Send as an eCard!
Details
Oil on Canvas
W: 405mm x H: 505mm x D: 35mm
W: 16" x H: 20" x D: 1"
Approx. Weight: 0.5kg
This work is
unframed
Price
US$ 138
SOLD
Scale
Reference
Roses
About "Seven Roses in a Vase"
I like all sorts of roses and these are some of my most favorite roses. Here I painted these beautiful orange roses because the color symbolizes how they brighten my day.
|
Remove Andre from your favorite artists list
Add Andre to your favorite artists list
View all 36 works by Andre van Wyngaardt
About Andre
Afrikaans: Ek onthou hoe ek soms as klein seuntjie saam met my ma en pa die pad gevat het - 'n sagte kussing tussen hulle sitplekke gedruk en hoe ek tevrede so saam met hulle ry, op pad met 'n vrag skilderye. My ma-hulle was kunshandelaars en so het ek ook soms die kans gekry om saam met hulle kliente te sien en het ek, kleiner as van die skilderye, 'n handjie bygesit en selfs een keer vir iemand gese dat hierdie skildery wat ek vashou nie te koop is nie, want dit was seker baie mooi vir my. Ek dink dis in hierdie tyd van my lewe, in hierdie tyd so tussen die werke van ander skilders, dat ek my liefde vir kuns ontdek het. As kind het ek dit maar veilig gespeel en baie tyd voor my inkleurboeke spandeer, maar later het ek besef dat ek meer as dit kan doen - ek kon skets. So het die jare aangestap en het ek al meer en meer die potlood nadergetrek en het dit my gunsteling tydverdryf geword. Op skool was ek gelukkig genoeg om deur al my jare kuns as vak te kon he - van graad eentjie tot einde matriek - en ek dink dit het ook daartoe bygedra dat ek kon ontwikkel as kunstenaar. Na skool het ek dit geniet om met pastel te werk, maar ek het vinnig 'n liefde ontwikkel vir olieverf en kwas. So het dit toe gekom dat ek deur die jare geskilder het, met my ma as kunshandelaar wat ook van my eerste werke verkoop het. Na haar dood in 2010 het ek vir iets soos sestien maande nie die krag of moed gehad om naby 'n esel te kom nie, aangesien dit my te veel aan my ma herinner het, te veel aan hoe sy my aangemoedig het om nog iets op bord te verewig. En daar gebeur dit toe dat ek liefde vind en in September van 2011 vir die eerste keer weer na hartelus kon skilder, meer passievol as ooit. Ek glo so deur die jare het my kuns baie verbeter en ek dink dis juis omdat ek geleer het om nie net met my regterhand te skilder nie, maar ook met my hart. Dis nou eers wat ek regtig my stem vind in my werk, my eie styl en ek hoop om daardeur ander te kan inspireer. Geniet my kuns en weet dat jul ondersteuning vir my die wereld sal beteken. Liefde, Andre
English: I recall the days when I as a child travelled with my mom and dad to see their clients. My parents were art dealers. They used to make it very comfortable for me as I was on the road with them selling all these beautiful works of art. During this time, or so I believe, I developed my passion for art and that's where everything started. As a child I enjoyed keeping myself busy with my coloring books and it wasn't long when I discovered I could easily draw. The years went by and I thoroughly enjoyed making sketches and I count myself very lucky to had art as a subject throughout my school years. After school I enjoyed working with pastel as a medium but I quickly fell in love with oil colors and that's when I decided to paint for a living. My mom, as an art dealer, sold my work until her sudden death in 2010. I stopped painting for sixteen months as it reminded me too much of my mom and how she encouraged me to paint. I found love and this angel of mine motivated and encouraged me to start painting again in September 2011 and I admit that I discovered a passion for painting I didn't have earlier. I believe my art developed a lot through the years and I have learned not only to paint with my right hand but with my heart. Nowadays I can see my own style in my work and I hope to inspire through my art. Enjoy my art and know that your support means the world to me. Love, Andre
Price Range
US$ 40-2,761
Email
People who chose Andre's work also chose work by:
Find other:
|